DIE OPENBARING 14:12-13

DIE OPENBARING 14:12-13 AFR83

Hier het die gelowiges volharding nodig, hulle wat die gebooie van God nakom en in Jesus bly glo. Toe het ek 'n stem uit die hemel hoor sê: “Skryf op! Geseënd is dié wat van nou af in die Here sterwe.” “Ja,” sê die Gees, “hulle sal rus van hulle arbeid, want alles wat hulle gedoen het, volg hulle.”

Video vir DIE OPENBARING 14:12-13