'n Psalm. 'n Lied vir die sabbatdag. Dit is goed om die Here te loof, om u Naam te besing, Allerhoogste, om elke môre van u liefde te getuig, en elke aand van u trou, om dit te doen met snaarinstrumente, met harp en lier. U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het.
Lees PSALMS 92
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 92:1-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's