PSALMS 89:26-28

PSALMS 89:26-28 AFR83

Ek sal sy heerskappy uitbrei tot oor die see, sy gesag tot oorkant die riviere. Hy sal My aanroep met die woorde: ‘U is my Vader, my God, die rots wat my redding is.’ Ek stel hom eerste, die magtigste koning op aarde.