PSALMS 89:15-16

PSALMS 89:15-16 AFR83

U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens. Dit gaan goed met die volk wat kan jubel tot u eer, wat in u lig lewe, Here.