PSALMS 88:1-2
PSALMS 88:1-2 AFR83
'n Lied. 'n Psalm van die Koragiete. Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Heman die Esragiet. Here my God wat my altyd help, ek roep elke dag om hulp, elke nag bid ek tot U.