As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U 'n plek gegee het, wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? U het hom net 'n bietjie minder as 'n hemelse wese gemaak en hom met aansien en eer gekroon
Lees PSALMS 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 8:4-6
5 Days
Marriage comes with great joys and great challenges. One of the reasons for the challenges is because we have lost sight of the Biblical purpose of marriage. We have removed God and defined marriage in terms of happiness. But marriage exists to glorify God by expanding His reach throughout the world. In this five-day reading plan, Dr. Tony Evans takes you on a journey of kingdom marriage.
6 Days
We’ve all heard the phrase, “Things are looking up.” It means the situation is improving. The Bible tells us that things will start looking up when we start looking up. Get your eyes off your circumstances and onto God.
7 dae
Het God al ooit vir jou ver gevoel? Oorverdowend stil wanneer jy Hom die nodigste het? Lizette Murray lei ons in hierdie 7 dagstukke uit haar dagboek DIE HERE IS MY HERDER om opnuut te ontdek dat God ons nooit verlaat nie. Hy is áltyd by ons. Hy is daar in die vreugdes van die lewe, maar ook in die hartseer en donker tye.
Christene het 'n diep begeerte om in 'n dieper verhouding met God te staan, meer van Hom te beleef en sy weë beter te verstaan. Hierdie leesplan fokus op geestelike dissiplines wat mense kan help om op hierdie pad te loop.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's