'n Klaaglied van Dawid wat hy vir die Here gesing het na aanleiding van die dade van Kus, 'n Benjaminiet. By U soek ek beskerming, Here my God. Help my, red my van almal wat my vervolg, sodat hulle my nie verskeur soos 'n leeu sy prooi nie, my nie uitmekaar skeur sonder hoop op redding nie. As ek iets verkeerds gedoen het, Here my God, as daar onreg aan my hande kleef, as ek 'n vriend van my kwaad aangedoen het, as ek 'n teëstander van my sommer goedsmoeds kaalgestroop het
Lees PSALMS 7
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 7:1-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's