Maar vir die regverdiges sal daar blydskap wees, hulle sal juig voor God, hulle sal vrolik en bly wees. Sing 'n lied tot eer van God, sing tot eer van sy Naam, maak 'n pad vir Hom wat op die wolke ry, en jubel voor Hom wie se Naam Here is. 'n Vader vir weeskinders en 'n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning. God laat eensames in 'n huisgesin woon en lei gevangenes uit na vryheid, maar wie teen God in opstand is, woon in 'n kaal woestyn. Toe U u volk uitgelei het, o God, toe U deur die woestyn gestap het, Sela het die aarde gebewe en het die hemel dit laat reën voor U uit, daar by Sinai, voor God, die God van Israel. U het oorvloedige reëns laat uitsak, o God, U het u verdorde land weer lewe gegee.
Lees PSALMS 68
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 68:4-10
6 Days
My husband of 53.5 years died in 2017 and before death, he had several losses. In the last few years, I have learned to not allow any loss to consume me. God showed me that ‘death does not own me,’ and 'loss does not have to own you!’ In this study learn that when loss comes you can conquer it, by reaching out beyond yourself and trusting God.
7 Dae
Met Jesus as die hoofbron van jou blydskap is dit moontlik om élke dag met blydskap tegemoet te gaan. Die vreugde wat God gee, staan heeltemal los van alle ander dinge, dis ’n vreugde "ten spyte van". Nina Smit wil jou in hierdie 7-dag-leesplan herinner dat jóú blydskap nie van jou fisiese omstandighede afhang nie, maar ’n Persoon is met wie jy in ’n lewende verhouding staan.
25 Days
For some, Christmas is a time of joy and celebration. For others, it’s a painful reminder of what has been lost. No matter what you’re experiencing this holiday season, Christmas is an opportunity to focus on the source of our hope. We invite you to join the North Point staff for the next 25 days as we come together to experience the magic of Christmas. Join the conversation using #NPDevo.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's