PSALMS 68:1-3

PSALMS 68:1-3 AFR83

Vir die koorleier. Van Dawid. 'n Psalm. 'n Lied. As God verskyn, spat sy vyande uitmekaar, en dié wat Hom haat, vlug vir Hom. Soos rook wegwaai, so dryf U hulle weg; soos was in vuur smelt, so gaan die goddeloses tot niet as God verskyn.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid