PSALMS 6:1-4

PSALMS 6:1-4 AFR83

Vir die koorleier: met snarespel; met basstem. 'n Psalm van Dawid. Moet my tog nie in u toorn straf nie, Here, en my in u gramskap tugtig nie. Ontferm U oor my, Here, want ek kwyn weg, maak my gesond, Here, want my liggaam is uitgeteer. Ek is heeltemal gedaan. Hoe lank nog, Here, voordat U uitkoms gee?