Vir die koorleier: met snarespel. 'n Gedig van Dawid. Hoor my gebed, o God, moet tog nie onverskillig staan teenoor my smeking nie. Luister na my gebed en antwoord my: my sorge gee my geen rus nie. Ek is hewig ontsteld oor die dreigemente van my vyande en oor die druk van slegte mense op my. Hulle wil my met onreg breek; verwoed stook hulle vyandskap teen my. My hart krimp inmekaar in my, doodsangs oorval my, vrees en skrik oorweldig my, my hele liggaam bewe. Ek het gedink: ag, as ek maar vlerke soos 'n duif gehad het, sou ek wegvlieg en 'n woonplek soek
Lees PSALMS 55
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 55:1-7
7 days
When the word prayer comes to our minds, we probably have a picture of what that looks like. Regardless of your background, you probably have some prior experience with the concept of prayer. In this 7-day plan, we’ll dive deeper into what prayer looks like and how we can incorporate practices that will help us begin an ongoing conversation with God that will last our entire lives.
7 dae
Wanneer ons aan die woord "gebed" dink, het ons moontlik 'n idee daarvan in gedagte. Heel moontlik het jy al vorige ondervindinge met gebed, ongeag jou agtergrond. In hierdie 7-dag leesplan gaan ons dieper delf in wat gebed behels en hoe ons sekere aksies 'n deel van ons dag kan maak, wat ons sal help om 'n deurlopende gesprek met God te hê vir die res van ons lewens.
15 Days
We want to encourage you into a thoughtful, daily, heart-to-heart relationship with God. Millions of readers around the world have turned to the daily devotional, Our Daily Bread for moments of quiet reflection. In just a few minutes each day, the inspiring, life-changing stories point you toward your heavenly Father and the wisdom and promises of His unchanging Word.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's