PSALMS 51:11-12

PSALMS 51:11-12 AFR83

Moet tog nie ag slaan op my sondes nie, wis al my skuld uit! Skep vir my 'n rein hart, o God, vernuwe my gees en maak my standvastig.

Versbeeld vir PSALMS 51:11-12

PSALMS 51:11-12 - Moet tog nie ag slaan op my sondes nie,
wis al my skuld uit!
Skep vir my 'n rein hart, o God,
vernuwe my gees en maak my standvastig.