PSALMS 42:2-4

PSALMS 42:2-4 AFR83

Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God. Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn? Dag en nag is ek in trane, want sonder ophou sê hulle vir my: “En waar is jou God nou?”