As jy ontsteld raak, moenie sondig nie; dink in stilte daaroor na as jy gaan lê, en laat dit daarby! Sela Julle moet die offers bring wat aan julle voorgeskryf is, en julle moet op die Here vertrou. Daar is baie wat sê: “Wie sal dit weer met ons goed laat gaan?” Wees ons tog weer goedgesind, Here, help ons!
Lees PSALMS 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 4:5-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's