PSALMS 37:3-5

PSALMS 37:3-5 AFR83

Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Versbeelde vir PSALMS 37:3-5

PSALMS 37:3-5 - Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is,
woon en werk rustig voort.
Vind jou vreugde in die Here,
en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Laat jou lewe aan die Here oor
en vertrou op Hom; Hy sal sorg.PSALMS 37:3-5 - Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is,
woon en werk rustig voort.
Vind jou vreugde in die Here,
en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Laat jou lewe aan die Here oor
en vertrou op Hom; Hy sal sorg.PSALMS 37:3-5 - Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is,
woon en werk rustig voort.
Vind jou vreugde in die Here,
en Hy sal jou gee wat jou hart begeer.
Laat jou lewe aan die Here oor
en vertrou op Hom; Hy sal sorg.