Hy het geregtigheid en reg lief, die hele wêreld is vol van die Here se troue liefde. Deur die woord van die Here is die hemele gemaak, deur sy bevel al die hemelliggame.
Lees PSALMS 33
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 33:5-6
10 dae
Waarvoor hoop jy vandag? Is daar iets nuuts wat jy graag sou wou probeer? Het jy ’n doelwit wat jy graag wil bereik? Kom ons begin leef in hoop. Want al weet ons dat ons voor uitdagings te staan sal kom, wéét ons God is getrou! Kom ons staan elke dag op met HOOP en leef dit uit! Hierdie leesplan is saamgestel uit HOOP VIR ELKE MÔRE deur Joanna Teigen.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's