PSALMS 30:1-3

PSALMS 30:1-3 AFR83

'n Psalm. 'n Lied vir die inwyding van die tempel. Van Dawid. Ek wil u lof verkondig, Here, want U het my gered en my vyande nie laat bly wees oor my nie. Here my God, ek het na U geroep om hulp en U het my gesond gemaak.