'n Psalm van Dawid toe hy vir sy seun Absalom gevlug het. Ek het so baie vyande, Here! Baie kom in opstand teen my. Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.
Lees PSALMS 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 3:1-6
27 Days
How we posture ourselves in the Christmas season makes all the difference in our experience of the miracle of the Advent. Be inspired to surrender to Jesus, refocus on Him, and embrace the grace of our King in this 4-week daily devotional as you move through five different postures: Eyes Fixed, Head Up, Knees Bent, Hands Open, and Arms Wide.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's