PSALMS 25:16-17

PSALMS 25:16-17 AFR83

Sien my in genade aan, Here, want ek is eensaam en verstote. Ek verkeer in die allergrootste nood; bevry my tog uit my ellende.