PSALMS 25:1-4

PSALMS 25:1-4 AFR83

Van Dawid. Tot U, Here, rig ek my, my God, op U vertrou ek. Laat my vertroue tog nie tevergeefs wees nie, laat my vyande nie juig oor wat met my gebeur nie. Niemand wat sy verwagting in U stel, sal beskaam word nie. Dié wat nie op U vertrou nie, hulle kom in die skande. Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.