Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid. Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van die God van Jakob u beskerm. Mag Hy u te hulp kom uit die heiligdom, u bystaan uit Sion. Mag Hy al u graanoffers onthou en u brandoffers aanneemlik vind. Sela Mag Hy u gee wat u hart begeer en al u voornemens laat geluk.
Lees PSALMS 20
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 20:1-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's