PSALMS 147:4-6

PSALMS 147:4-6 AFR83

Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen 'n naam. Ons Here is groot en magtig, sy kennis is onbegrens. Die Here laat die hulpeloses weer opstaan, maar die goddeloses verneder Hy tot in die grond.