PSALMS 147:4-5

PSALMS 147:4-5 AFR83

Hy besluit oor die getal van die sterre en gee elkeen 'n naam. Ons Here is groot en magtig, sy kennis is onbegrens.