PSALMS 145:8-12

PSALMS 145:8-12 AFR83

Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en vol liefde. Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het. Almal wat deur U geskep is, loof U, Here, en u troue dienaars prys U! Hulle vertel van u koninklike mag en getuig van u groot krag. Die mense moet weet van sy krag, van sy koninklike mag en majesteit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 145:8-12