PSALMS 139:15-16

PSALMS 139:15-16 AFR83

geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot. U het my al gesien toe ek nog ongebore was, al my lewensdae was in u boek opgeskrywe nog voordat ek gebore is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 139:15-16