PSALMS 132:15-16

PSALMS 132:15-16 AFR83

Ek sal Sion ryklik seën met wat hy nodig het, aan sy armes voedsel in oorvloed skenk. Ek sal aan sy priesters die oorwinning gee en my troue dienaars sal juig.