PSALMS 130:4-5

PSALMS 130:4-5 AFR83

Maar by U ís daar vergifnis: daarom word U steeds gedien. Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord.

Video vir PSALMS 130:4-5