PSALMS 121:3-5

PSALMS 121:3-5 AFR83

Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 121:3-5