PSALMS 119:41-42

PSALMS 119:41-42 AFR83

Bewys aan my u troue liefde, Here, red my volgens u belofte. Dan sal ek dié wat my vals beskuldig, kan antwoord, want ek vertrou op u woord.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid