PSALMS 102:25-27

PSALMS 102:25-27 AFR83

Ek sê: “My God, moet my nie in die fleur van my lewe wegneem nie! U is daar deur die geslagte heen. In die voortyd al het U die aarde gevestig en die hemele met u eie hande gemaak. Die hemel en die aarde sal vergaan, maar U sal bly. Soos 'n kledingstuk verslyt, so sal alles vergaan, soos klere wat uitgedien raak, so sal U alles laat verdwyn.