SPREUKE 9:9-10

SPREUKE 9:9-10 AFR83

Gee jou aandag aan 'n wyse mens, en hy kry meer wysheid, leer 'n regverdige, en sy kennis vermeerder. Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid