SPREUKE 30:24-25

SPREUKE 30:24-25 AFR83

Daar is vier goed in die wêreld wat klein is maar buitengewone wysheid het: miere is nie sterk nie en tog sit hulle in die somer vir hulle kos weg