SPREUKE 25:26
SPREUKE 25:26 AFR83
'n Fontein, 'n put waarvan die water vuil en stink geword het, so is 'n regverdige wat hom tot 'n val laat bring deur 'n goddelose.