SPREUKE 22:2-4

SPREUKE 22:2-4 AFR83

Voor die Here is ryk en arm gelyk; Hy het hulle almal gemaak. 'n Verstandige mens sien onheil kom en vermy dit; onervare mense loop oop oë daarin en boet daarvoor. Wie nederig is, dien die Here en ontvang rykdom, eer en lewe.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid