SPREUKE 22:17-18

SPREUKE 22:17-18 AFR83

Luister goed, luister wat die wyse mense sê; probeer verstaan wat ek jou wil leer uit wat ek weet, want dit is lekker as jy dit ingeneem het en enige tyd kan weergee.