SPREUKE 22:12

SPREUKE 22:12 AFR83

Die Here sorg dat die regte insig behoue bly; Hy sorg dat die woorde van 'n onbetroubare mens geen uitwerking het nie.