SPREUKE 20:20-21
SPREUKE 20:20-21 AFR83
As jy jou vader en moeder vervloek, is jou lewe daarmee heen en bly net die pikdonker oor. Besittings wat oneerlik verkry is, maak jou op die lang duur nie gelukkig nie.