SPREUKE 19:22-23
SPREUKE 19:22-23 AFR83
'n Mens wy sy lewe aan wat hy begeer, maar dit is beter om arm te bly as om te bedrieg. Wie die Here dien, se lewe is veilig; so 'n mens slaap rustig, geen ramp tref hom nie.