SPREUKE 17:27-28

SPREUKE 17:27-28 AFR83

Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees; 'n mens met insig bly kalm. As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse, en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.

Versbeelde vir SPREUKE 17:27-28

SPREUKE 17:27-28 - Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees;
'n mens met insig bly kalm.

As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse,
en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.SPREUKE 17:27-28 - Wie die kennis het, kan spaarsaam met sy woorde wees;

en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 17:27-28