Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik. Wie hom verryk ten koste van 'n ander, maak dat sy gesin verstoot word; wie omkoopgeskenke weier, sal lewe. 'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge. Die Here is ver van die goddeloses af, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges. Stralende oë bring blydskap, goeie tyding verkwik 'n mens.
Lees SPREUKE 15
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 15:26-30
30 Days
Every journey requires supplies. On the journey of life, some of the best supplies are God’s Word and a bit of encouragement from friends. This Our Daily Journey reading plan features 30 days of writing from trusted authors whose insights speak into your life. Each short devotional contains a story supported by multiple Scripture references as well as a “Next” section to help you think more deeply. Make the most of your devotional time with truth and encouragement from Our Daily Journey.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's