Die dwaas geniet dit om hom skandalig te gedra, maar die mens met insig geniet die wysheid.
Lees SPREUKE 10
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 10:23
7 dae
Die lewe is so gejaagd en veeleisend en pa’s weet nie meer wat belangrik en wat prioriteit is nie. Elke pa behoort God se hart oor pa-wees te ken en te verstaan. Hierdie oordenkings sal jou motiveer om jou pa-wees met oorgawe te gaan leef. Dié 7-dag leesplan is saamgestel uit Johan Smith se boek, ’N PA VAN FORMAAT, en maak die Bybel prakties vir pa's.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!