Spreuke 10:23

Spreuke 10:23 AFR20

Soos dit vir 'n dwaas 'n plesier is om 'n skandelike daad te begaan, so is wysheid vir 'n skerpsinnige mens.