Die stamme Ruben en Gad het groot troppe vee besit. Hulle het gesien dat die Jaser- en Gileadstreke goeie veewêreld is, en het toe vir Moses, die priester Eleasar en die volksleiers gaan sê: “Die streke Atarot, Dibon, Jaser, Nimra, Gesbon, Elale, Sibma, Nebo en Baäl-Meon wat deur die Here vir die volk Israel verower is, is goeie veewêreld, en ons het baie vee. As u dit goedvind,” het hulle gesê, “gee dan hierdie gebied vir ons as besitting en moet ons nie verplig om deur die Jordaan te trek nie.”
Lees NUMERI 32
Deel
Vergelyk alle weergawes: NUMERI 32:1-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's