NUMERI 24:16

NUMERI 24:16 AFR83

die openbaring aan een wat die woorde van God hoor, wat sy kennis ontvang het van die Allerhoogste, wat in gebed neerval, en sy oë word geopen