NEHEMIA 8:6

NEHEMIA 8:6 AFR83

Esra het hoër gestaan as die hele gemeente en het die boek voor almal se oë oopgemaak. Toe hy dit oopmaak, het die hele gemeente opgestaan.