En dadelik het die bron van haar bloedvloeiing opgedroog, en sy kon aan haar liggaam agterkom dat sy van haar kwaal ontslae was. Jesus het ook self onmiddellik geweet dat daar van Hom krag uitgegaan het. Hy het Hom in die gedrang omgedraai en gevra: “Wie het aan my klere geraak?” Sy dissipels het Hom geantwoord: “U sien tog dat die mense van alle kante af teen U druk, en dan vra U nog: Wie het aan My geraak?” Hy het rondom Hom gekyk om te sien wie dit gedoen het. Die vrou het geskrik en gestaan en bewe, want sy het besef wat met haar gebeur het. Sy het toe voor Hom op haar knieë kom val en vir Hom haar hele geskiedenis vertel. Daarna sê Hy vir haar: “Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Wees vir goed van jou kwaal genees!”
Lees MARKUS 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: MARKUS 5:29-34
5 Days
In times of uncertainty, it can be easy to feel overwhelmed. The news, social media, and the people around us can make us feel anxious or worried when impacting events happen. In times when it doesn’t seem like we have any control over things, we can find a place of comfort and peace in God’s Word.
5 dae
VERTROUE: Vertroue is aktief, nie passief nie; dit is nie net teoreties nie, maar ook prakties. Vertroue is oortuigde geloof in en gehoorsaamheid aan God se Woord ongeag die omstandighede en ten spyte van die gevolge. Hierdie evangelie-deurdringde leesplan sal jou help om praktiese maniere te ontdek om God aan sy Woord te hou en daarvolgens te lewe.
6 Days
All of us need some type of healing in our lives. We might have a physical illness, emotional trauma, mental distress, or spiritual burden that we keep battling—even after years of praying it away. In this Plan, we’ll find hope and encouragement as we learn about a variety of ways that Jesus healed people.
6 Dae
… ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is …2 Joh 1:2. Almal het genesing nodig en is op ‘n reis na heling. Die doel van die reeks is om in kontak te kom met ons eie gebrokenheid en siek-wees en te draai na Jesus as ons Geneesheer.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's