Jesus het weer na die sinagoge toe gegaan. Daar was 'n man met 'n gebreklike hand. Die Fariseërs het vir Jesus dopgehou om te sien of Hy hom op die sabbatdag sou gesond maak, sodat hulle vir Jesus daaroor kon aankla.
Lees MARKUS 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: MARKUS 3:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's