Toe die mense uit die sinagoge kom, het hulle saam met Jakobus en Johannes reguit na die huis van Simon en Andreas toe gegaan. Die skoonmoeder van Simon het daar met 'n hoë koors siek gelê, en hulle het Hom dadelik van haar vertel. Hy het na haar toe gegaan, haar hand gevat en haar regop gehelp. Toe het die koors haar verlaat, en sy het hulle bedien.
Lees MARKUS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: MARKUS 1:29-31
6 Days
Are you frustrated that there are not more than 24 hours in a day? Overwhelmed by the number of projects on your to-do list? Tired of being tired and not having enough time to spend in God’s Word and with your friends and family? These may be the most common struggles in the world. The good news is that the Bible offers clear principles for managing our time well. This plan will expound upon those Scriptures and give you super practical advice for how to make the most of what time you have left in this life!
22 dae
Markus se korter Evangelie beskryf Jesus Christus se aardse bediening as die lydende Dienaar en Seun van die mens. Reis daagliks deur Mark terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's