MATTEUS 7:14-15

MATTEUS 7:14-15 AFR83

Maar die poort wat na die lewe lei, is nou en die pad daarheen smal, en dié wat dit kry, is min.” “Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 7:14-15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid