MATTEUS 20:15-16

MATTEUS 20:15-16 AFR83

Mag ek dan nie met my geld maak wat ek wil nie? Of is jy afgunstig omdat ek goed is?’ “So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste.”